<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<key>Gm</key>
<lyrics>[V1]
.Gm                          Cm
 Sonder 'n woord, het jy van my weg gegaan
.F                         D
 Sonder vaarwel, het jy meteens verdwyn
.Gm                        Cm
 Sonder 'n soen, het jy my net so laat staan
.F                        D
 Sonder gevoel, jy wou my gou vergeet
.Gm                         Cm
 Sonder 'n traan het ek jou toe maar laat gaan
.A                          D
 Sonder verdriet en sonder jou

[C1]
.               G                  Em
   Ek wil net lewe vry van die verlede
.              C
   Ek bly nie wagtend op jou
.    Cm7       C
   Tragtend na jou
.         G                  D
   Ek het beter dinge om te doen
.             G              Em
   Ja ek wil lewe, en jou vergewe
.                C
   Geen tyd vir trane en spyt
.        Cm7      C
   Ek's vrolik altyd
.  G       D      G
   Dis wat ek wil doen

[V2]
.Gm                            Cm
 Sonder 'n woord, neem ek nou afskyd van jou
.F                           D
 Sonder vaarwel, sit ek jou uit my lewe
.Gm                            Cm
 Sonder 'n soen, vind ek maar elders 'n troos
.F                          D
 Sonder gevoel, ek daal nie na benede
.Gm                            Cm
 Sonder 'n traan my hart voel vrolik genoeg
.A                          D
 Sonder verdriet en sonder jou

[C2]
.               G                  Em
   Ek wil net lewe vry van die verlede
.              C
   Ek bly nie wagtend op jou
.    Cm7       C
   Tragtend na jou
.         G                  D
   Ek het beter dinge om te doen
.             G              Em
   Ja ek wil lewe, en jou vergewe
.                C
   Geen tyd vir trane en spyt
.        Cm7      C
   Ek's vrolik altyd
.  G       D      G
   Dis wat ek wil doen

[P1]
.   C7  G  C7  D
   Tussenspel__

[C3]
.               G                  Em
   Ek wil net lewe vry van die verlede
.              C
   Ek bly nie wagtend op jou
.    Cm7       C
   Tragtend na jou
.         G                  D
   Ek het beter dinge om te doen
.             G              Em
   Ja ek wil lewe, en jou vergewe
.                C
   Geen tyd vir trane en spyt
.        Cm7      C
   Ek's vrolik altyd
.  G       D      G   (C G)
   Dis wat ek wil doen</lyrics>
<title>Ek wil net lewe Contemp</title>
<presentation>Gm Vers en G koor</presentation>
</song>